Tuisblad

SA Talewet: Uiteindelik in die Staatskoerant van 12 Oktober 2011 gepubliseer.

Na aanleiding van die hofgeding Lourens/President van die RSA, Saaknommer 49807/09 , wat op 16 Maart 2011 in die Noord Gauteng Hoë Hof, Pretoria met die hierna-gemelde bevel gelewer is, is die SA Talewet op 12 Oktober 2011 amptelik in die Staatskoerant, nr. 34675 gepubliseer.

Dit sal hopelik eersdaags in die Parlement ter tafel gelê word. Plaas asseblief u kommentaar op hierdie webblad en stuur dit ook na die Regsafdeling van die Departement van Kuns en Kultuur vir aandag Mnr A Singh, met e-pos adres: anil.singh@dac.gov.za, en ook na die Voorsitter van die Portefeulje Komitee van die Departement van Kuns en Kultuur, tsunduza@parliament.gov.za  U kan dit ook vir aandag vir die Afrikaanse Taalraad stuur na: akademie@akademie.co.za.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Lourens Prokureurs | Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans | Die Taalsaak

Copyright © 2011. All Rights Reserved.